Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Meet Epi Dermis, your guide to the origin of skin color! Using simple science and interactive activities, Epi takes readers on an adventure through human history to find out why skin is the hardest working organ in the body business. Whether it’s how migration and climate changed our skin’s need for melanin, to why sweat is your body’s secret superpower, Epi’s got all the facts—and uses them to challenge false narratives about race and give kids the information they need to do the same. It’s Just Skin, Silly! Is a clever, quirky illustrated children’s book on the evolution of skin color, based on research from expert anthropologist Dr. Nina Jablonski and historian Dr. Holly Y. McGee.
Jou velkleur maak jou nie vinnig, sterk, slim of gevaarlik nie. Ek wil sommer skree: "Dis net vel, my pel!" 'n Geillustreerde kinderboek oor die evolusie van velkleur, gebaseer op navorsing deur die antropoloog dr. Nina Jablonski en die historikus dr. Holly Y. McGee. Saam beskik hulle oor meer as 40 jaar se kennis wat spruit uit hul akademiese werk wat deur ewekniebeoordelaars nagegaan is. Ontmoet vir Epi Dermis! Epi se ander naam is "Vel". Epi sal jou mooi vertel hoekom ons velle verskillende kleure het. Epi sal die wetenskap van velkleur op 'n eenvoudige manier verduidelik. Epi is die orgaan in die liggaam wat die hardste werk! Laat Epi toe om aan jou te verduidelik hoekom sweet jou liggaam se geheime superkrag is! Saam met Epi sal ons die geskiedenis van velkleur ondersoek en uitvind waarom velkleur nie jou gedrag beinvloed nie.
|
You may like...
|